Jou gids vir ‘n ongelooflike troue
Hier sal ons al die inligting en reëlings vir die groot dag met julle deel. Lees gerus meer oor naby-verblyf en moenie vergeet om teen 31 Julie te RSVP nie! Ons kan nie wag om die dag saam met ons gunsteling mense te vier nie!
wat jy
moet weet!
Bankbesonderhede:
9392176548 | SPAARREKENING | ABSA BANK | GM PEREIRA
Kroeg: Kontant
Kinders: Welkom by troue
Tyd: 15:00 vir 15:30












Kopiereg © 2025 Media Muse